Demi Lee Moore – Mis Eet Slaap Herhaal

πŸ”₯Hot Mzansi Songs

Demi Lee Moore – Mis Eet Slaap Herhaal Mp3 Download, This is one of the Songs that is really doing well on iTunes Mzansi,

The song Mis Eet Slaap Herhaal is performed in Afrikaanse by the Talented Demi Lee Moore,

Demi Lee Moore featured on Steve Hofmeyr hit song Amanda,

RELATED SONG:- Download Lady Zamar – It’s You – Dreaming

Demi Lee Moore – Mis Eet Slaap Herhaal Mp3 Download Song Free

Without wasting time, get the brand new Music Download Demi Lee Moore Mis Eet Slaap Herhaal audio below and enjoy!

DOWNLOAD: Demi Lee Moore – Mis Eet Slaap Herhaal.mp3

Read Lyrics Of Mis Eet Slaap Herhaal by Demi Lee Moore

Weet dis verby maar ek bly dink aan jou
Vergeet die sleg en bly die goed onthou
Tyd maak gesond maar al die merke bly
As ek dit sien dink ek aan jou en my
Maar ek kon nie nog meer gegee het
As jy maar net ook probeer het
Het jou stem al vergeet
Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer
En ek mis, eet, slaap, herhaal
Het gestop, met ons verhaal
Het die oud net opgeraak
Van oor begin weer foute maak
Mis, eet, slaap, herhaal
Mis, eet, slaap, herhaal
By β€˜n kruispad het ek jou ontmoet
Saam gerus en toe weer gegroet
Jy in een rigting, ek β€˜n ander een
So hartseer hoe n mens se hart moet leer
Maar ek kon nie nog meer gegee het
As jy maar net ook probeer het
Het jou stem al vergeet
Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer
En ek mis, eet, slaap, herhaal
Het gestop, met ons verhaal
Het die oud net opgeraak
Van oor begin weer foute maak
Mis, eet, slaap, herhaal
Weet ons moet vergeet, vergewe, oor begin met nuwe lewe
Wees net seker jyt als probeer, elke kans gegee
Ek wil net nie meer
So mis, eet, slaap, herhaal
Het gestop, met ons verhaal
Het die oud net opgeraak
Van oor begin weer foute maak
Mis, eet, slaap, herhaal
Mis, eet, slaap, herhaal

πŸ” 5 Singles